Hidden away in what seems to be like a normal, every day house is a wonderful pop up shop/restaurant. Anneke made sure that I could eat something delicious for my birthday celebration by providing us with rice bread topped with cottage cheese, salmon and avo followed hy a gluten free brownie. I am gluten, dairy and fruit intolerant and today I felt like a normal person able to enjoy my meal and day. Lots of goodies to buy in the shop to take home like rice flour, chickpeas, quinoa, etc. Thank you for making my day memorable �
Ons het Saterdag 7 Oktober 2017 'n "Pretty in Pink" Kombuistee hier gehad. Die diens van Anneke en haar span was ongelooflik en die gaste kan nie uitgepraat raak oor die venue nie! Baie dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid. Ek is seker die bure en almal verder af in die pad kon hoor hoe almal hulself geniet! Ek sal 42 on Sonneblom aanbeveel vir enige iemand! XXX
Wat 'n wonderlike venue vir 'n baba se 1ste verjaardag en inseëning. Al my gaste was só beïndruk met die lieflike, cosy plekkie. Anneke het alles só perfek mooi laat lyk. Die koffie- en sapbekers het deurentyd vol gebly en so ook die kostafel. Die diens was onverbeterlik en ek gebruik die plekkie enige tyd weer!!!
An error has occurred! Please try again in a few minutes